batiskaaf
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
batiskaaf | batiskawe |
- ba•tis•kaaf
- (skeepvaart) Selfaangedrewe onderwatervoertuig vir diepsee-navorsing.
- Die druk op die batiskaaf was sowat 103 500 kPa.
Vertalings: batiskaaf | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
batiskaaf | batiskawe |
Vertalings: batiskaaf | |||
---|---|---|---|