Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
[1] 'n Beeld.
-
- beeld
- 'n Driedimensionale kunswerk; namaaksel of voorstelling van iets.
- 'n Afbeelding van iets op 'n plat vlak (soos 'n weerkaatsing of optiese reproduksie).
- Visualisering; 'n denkbeeld van iets.
- Beskrywing; 'n voorstelling in woorde.
- 'n Beeld kan van steen, metaal of keramiek gemaak word.
- ’n Kamera is ’n optiese instrument wat beelde registreer; dit kan stilfoto's wees of bewegende beelde soos video's of rolprente.
- Deur 'n 3D-animasie kry ons 'n duidelike beeld van die nuwe stadion.
- Hy het die situasie in die vlugtelingkampe verduidelik en 'n goeie beeld daarvan geskets.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beeld.