beet
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beet | bete |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| beetjie | beetjies |
- Hulp:IPA: [biət]
-
(lêer)
- beet
- (plantkunde)
Beta vulgaris, 'n plant wat vir sy persrooi wortelknol gekweek word. - (groente) Die wortel van die beetplant.
- Die beet groei maar sleg vanjaar.
- Ma maak vir ons 'n slaai van beet.
| Vertalings: beet | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beet.