beginnen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [bəˈɣɪnə(n)]
(lêer)
Stamtye
beginnen begon begonnen  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik begin begon
jij, u begint
hij, zij, het begint
wij, jullie, zij beginnen begonnen
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
begin begonnen beginnend
 

Werkwoord

    Betekenisse

Begin

    Voorbeeldsinne

«Waar zijn we aan begonnen
Wat het ons begin?

    Eienskappe

Ergatiewe werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas drie.
Die werkwoord word gewoonlik gevolg deur die uitgebreide onbepaalde wijs met te.
Dit kan ook gevolg word deur die voorsetsels met of aan.