Kategorie:Ergatiewe werkwoorde in Nederlands
Voorkoms
Ergatiewe werkwoorde word saam met inergatiewe werkwoorde dikwels onoorgankelike werkwoorde genoem, maar in Nederlands is die twee groepe taamlik verskillend:
Ergatiewe werkwoorde:
- stel prosesse voor, nie handelinge nie
- stollen, gebeuren, beginnen
- het geen lydende voorwerp nie
- Het vet stolt
niks
- Het vet stolt
- het geen lydende vorme
- Het
wordtgebeurd
- Het
- neem die hulpwerkwoord zijn in die voltooide tye
- Het vet is gestold
- het voltooide deelwoorde wat ook naamwoordelik en attributief gebruik kan word
- Het gestolde vet
- het geen agens nie, maar kan wel een verklarende bepaling het, gewoonlik met van, soms met door
- Het vet is van de kou gestold.
Werkwoorde van beweging
[wysig]'n Spesiale groep is die werkwoorde van beweging, wat ergatief is indien die beweging 'n proses met 'n rigting is:
- Ik ben naar huis toe gelopen.
Hulle is inergatief indien die beweging 'n ongerigte handeling is
- Ik heb vandaag veel gelopen
Bladsye in kategorie "Ergatiewe werkwoorde in Nederlands"
Die volgende 28 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 28.