belangstelling
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| belangstelling | belangstellings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| belangstellinkie | belangstellinkies |
- be•lang•stel•ling
- Bereidheid en verlange om aandag aan iets of iemand te skenk.
- Zuid-Afrikahuis in Amsterdam huisves 'n kultuur-, inligting- en navorsingsentrum vir mense met 'n belangstelling in Suid-Afrika, en die Afrikaner en die Afrikaanse taal in die besonder.
| Vertalings: belangstelling | |||
|---|---|---|---|