bersie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bersie | bersies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bersietjie | bersietjies |
- ber•sie
- (kindertaal) Verwys na die woord 'kombers' waar die laaste deel van die woord gebruik word om na die voorwerp in geheel te verwys.
- Wanneer julle kom kuier, onthou julle bersies.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|