besit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| besit | — |
- be•sit
- Eiendom; dit wat 'n mens het en beheer.
- Groot-Brittanje het die Kaap in 1797 tydens die Vierde Engelse-Nederlandse oorlog in besit geneem.
| Vertalings: besit | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | besit |
| Verlede Tyd | ek | het besit |
- Iets in eiendom hou; begaaf of bedeeld wees met.
- Hy besit 'n groot landgoed in Frankryk.
- Geen bloue duit besit nie (absoluut niks hê nie).
| Vertalings: besit | |||
|---|---|---|---|