Gaan na inhoud

beskermheilige

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  beskermheilige     beskermheiliges  
   
(lêer)
be•skerm•hei•li•ge
'n Heilige in Rooms-Katolieke tradisie onder wie se beskerming 'n bepaalde persoon of groep staan.
Sint Patrick is Ierland se beskermheilige.

    Sinonieme

skutspatroon

    Vertalings

  Vertalings:    beskermheilige
Engels: patron saint(en)
Nederlands: beschermheilige(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beskermheilige.