beskik
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beskik |
| Verlede Tyd | ek | het beskik |
- be•skik
- Besit; vrylik gebruik maak van; na goeddunke handel met.
- Reël; vooraf bepaal hoe sake moet verloop.
- Die wynplaas beskik oor 'n hotel en 'n restourant, maar is veral bekend vir sy 18-putjie-gholfbaan.
- Ek beskik nie oor wie langs My op my troon sal sit nie.[1]
- Die mens wik, maar God beskik (dinge gebeur uiteindelik soos God dit bestuur).
| Vertalings: beskik | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Markus 10:40