beslissing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beslissing     beslissings  

Woordafbreking

be•slis•sing

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Besluit wat geneem is.

    Voorbeeldsinne

'n Beslissing is geneem. Ons koop die huis!

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: decision(en)
Nederlands: beslissing(nl)