besluit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| besluit | besluite |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| besluitjie | besluitjies |
- be•sluit
- 'n Vasgestelde keuse; iets wat beslis is; 'n beslissing.
- Daar moet 'n besluit geneem word oor waar die winkelsentrum gebou moet word.
| Vertalings: besluit | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | besluit |
| Verlede Tyd | ek | het besluit |
- 'n Keuse maak; oor iets beslis.
- Tydens die vergadering besluit die gemeente om 'n uitreikaksie te loods.
| Vertalings: besluit | |||
|---|---|---|---|