bestaande
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| bestaande |
- be•staan•de
- Dit wat reeds daar is; huidige.
- Wat bestaan uit.
- Ná die vloed moes driekwart van die bestaande geboue herstel word.
- 'n Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bestaande | bestaandes |
- Dit wat reeds daar is.
- Help ons om die bestaande te verbeter.