Gaan na inhoud

betoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek betoon  
Verlede Tyd  ek  het betoon    
Teenwoordige deelwoord betonende   
Verlede deelwoord betoonde   
   
(lêer)
be•toon
Blyk gee, wys, aandui
  1. Pastoor George neem die gemeente op 'n praktiese reis en leer ons hoe om ons dankbaarheid op 'n praktiese wyse te betoon.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pay(en), show(en)
Nederlands: betonen(nl)