Gaan na inhoud

bevraagteken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek bevraagteken  
Verlede Tyd  ek  het bevraagteken    
Teenwoordige deelwoord bevraagtekenende     
   
(lêer)
be•vraag•te•ken
Iets in twyfel trek; 'n vraagteken agter iets plaas
  1. Dit was sy besluit om die norm te bevraagteken en oplossings te probeer vind vir 'n boerdery wat ná jare van dinge "volgens die boek doen", net nie meer sy volle potensiaal bereik het nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: question(en)
Nederlands: betwijfelen(nl)