beweging

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bewegende trein wat spoed optel soos dit die stasie verlaat.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beweging     bewegings, beweginge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beweginkie     beweginkies  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

be•we•ging

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Toestand waarin die ligging heeltyd verander.
  2. Van plek of posisie verander.
  3. 'n Organisasie.
  4. Sonder aansporing of druk van ander (uit eie beweging).

    Voorbeeldsinne

  1. Na die tussenstop kom die trein weer in beweging. Die heen-en-weer-beweging van die trein het my aan die slaap gesus.
  2. Die beweging van voorwerpe word deur Newton se wette beskryf.
  3. Hy het by 'n politieke beweging aangesluit.
  4. Die student het al die take uit eie beweging voltooi.

    Vertalings

  Vertalings:    beweging
Engels: motion(en), movement(en)
Nederlands: beweging(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beweging.