blackjack
Voorkoms
- 'n Kaartspel waarin die dobbelaar probeer om 'n hoër somtotaal op sy kaarte te kry as wat die verteenwoordiger van die dobbelhuis kry, sonder om 21 te oorskry.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | blackjack | blackjacks |
- Blackjack, 'n dobbelspel.
- (onkruid, veral in die meervoud) Knapsekerwel.