Gaan na inhoud

bloeddiamant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bloeddiamant     bloeddiamante  
   
(lêer)
bloed•di•a•mant
Diamant wat in oorlogsones gedelf word en gebruik word om konflik te finansier[1].
  1. Hoe kan jy onderskei tussen 'n bloeddiamant en 'n wettige, gereguleerde diamant? [1]
  1. 1,0 1,1 Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm Sarah Wild LAPA Uitgewers, 2015, ISBN 0799376698, ISBN 9780799376692