blouaap
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blouaap | blouape |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| blouapie | blouapies |
-
(lêer)
- blou•aap
- (soogdiere)
Chlorocebus pygerythrus 'n Aap van gemiddelde grootte wat Oostelik en Suidelik Afrika voorkom.
- Blouapies woon in nou-verweefde sosiale groepe saam.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blouaap.