bloubekeend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Manlike bloubekeend.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bloubekeend     bloubekeende  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

blou•bek•eend

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(voëls) op Wikispecies Oxyura maccoa, 'n eendspesie wat in Suid-Afrika aangetref word.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Die manlike bloubekeend het 'n helderblou snawel.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   Oxyura maccoa
Duits: Afrikanische Ruderente(de)
Engels: maccoa duck(en)
Hongaars: csuklyás réce(hu)
Nederlands: Afrikaanse stekelstaart(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloubekeend.