blousuikerbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Blousuikerbos

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  blousuikerbos     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante) op Wikispecies Protea neriifolia is protea uit die Wes-Kaap wat wollige blomme het met blouerige rand.

    Hiperonieme

suikerbos

    Eienskappe

Hierdie plant word soms ook baardsuikerbos genoem.

    Vertalings

  Vertalings:    blousuikerbos
Engels: narrow-leaved sugarbush(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blousuikerbos.