blouwildebees
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blouwildebees | blouwildebeeste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| blouwildebesie | blouwildebesies |
- (soogdiere) Connochaetes taurinus, 'n groot wildsbok wat aangetref word in die noordelike deel van Transvaal en ooswaarts tot teen die Swazilandgrens, Noord-Natal in Zoeloeland.
- Die blouwildebees lyk baie soos die swartwildebees, maar is ietwat groter en het 'n swart stert.
- Blouwildebeeste verkies 'n oop boomveld-savanne met permanente oop water.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blouwildebees.