swartwildebees
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swartwildebees | swartwildebeeste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| swartwildebesie | swartwildebesies |
- (soogdiere) Connochaetes gnou, is 'n groot wildsbok wat in die hoë velde van Suider-Afrika voorkom.
- Die swartwildebees lyk baie soos die blouwildebees, maar is ietwat kleiner en het 'n wit stert.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartwildebees.