blyk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  blyk 
Verlede Tyd  ek   het geblyk        

Werkwoord

    Betekenisse

Duidelik word; uit iets waarneembaar wees of word.

    Voorbeeldsinne

Dit blyk dat dwaalleraars die gemeente verwar het.

    Homofone

bleik

    Vertalings

  Vertalings:    blyk
Engels: evident(en), reveal(en)
Nederlands: blijken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  blyk     blyke  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Bewys; 'n sigbare teken van iets.

    Voorbeeldsinne

As blyk van liefde en waardering het die gemeente ’n beurs van R10000 aan hom toegeken.

    Vertalings

  Vertalings:    blyk
Engels: token(en), signal(en)
Nederlands: blijk(nl)