bolder
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bolder | bolders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boldertjie | boldertjies |
- bol•der
- (skeepvaart) 'n Ankerpaal of toupaal op 'n skip of kaai.
- (vervoer) 'n Stewige paal om voertuie uit voetgangersones en soortgelyke areas te hou
- Die skeepstou is aan die bolder geanker.
- Die voetgangersone is met verkeersbolders afgesper.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|