vervoer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vervoer | — |
- ver•voer
- Transport; handeling om passasiers en goedere van die een plek na 'n ander te neem.
- Enige middel van transport; vervoermiddel.
- Die produk word in skeepshouers na die belangrikste markte vervoer.
- Het ons al vervoer na die lughawe.
| Vertalings: vervoer | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vervoer |
| Verlede Tyd | ek | het vervoer |
- Transporteer; passasiers en goedere elders neem.
- (figuurlik) In emosionele sin meesleep, oorweldig, buite jouself bring.
- Ek het die oumense na die lughawe vervoer.
- Sy is deur die mooi uitsig vervoer.
| Vertalings: vervoer | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vervoer.