bolhol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Soorte lense: 1. bol 2. vlakbol 3. en 6. holbol 4. hol 5. vlakhol.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
bolhol

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

(optika) Die vorm van 'n bol- of konvekskonkawe oppervlak.

    Voorbeeldsinne

As die een kant van die lens bolvormig en die ander kant hol is, soos dié wat in brille gebruik word, is dit ’n holbol of konkaaf-konvekse lens.