optika
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
optika | — |
- Afgelei van die antieke Griekse 'ὀπτική' of "ὀptiké", wat "voorkoms" of "kyk" beteken.
- op•ti•ka
- (wetenskap) Studie van die gedrag en eienskappe van lig, insluitende lig se wisselwerking met materie en die bespeuring daarvan deur middel van optiese instrumente.
- Optika beskryf gewoonlik die gedrag van sigbare, ultraviolet- en infrarooi lig.
Vertalings: optika | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor optika.