lens
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lens | lense |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lensie | lensies |
-
(lêer)
- lens
- Die oog kan sy fokusafstand verander deur spiere wat die vorm van die lens verander.
- Lense word geklassifiseer volgens die kromming van die twee kante.
| Vertalings: lens | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lens.