bondel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bondel | bondels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bondeltjie | bondeltjies |
- 'n Klomp goed wat saamgebind of saam verpak is.
- Klomp mense wat onordelik bymekaar is.
- Die plaaswerkers bind die gerwe in bondels saam.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bondel |
| Verlede Tyd | ek | het gebondel |
- In 'n groep saamdrom of beweeg.
- Die mense bondel voor die ingang saam.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|