bundel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bundel | bundels |
- bun•del
- 'n Versameling tekste (soos verhale of gedigte) wat in 'n drukwerk versamel is.
- (weinig gebruik) 'n Versameling van saamgebinde goed in die algemene sin; 'n bondel.
- Hierdie bundel van kortverhale is vir die Eugène Maraisprys genomineer.
- Die soekligte word aangesit, bundels van lig skiet die nagruim in.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bundel |
Verlede Tyd | ek | het gebundel |
- Tekste vir uitgawe saamvoeg; boekstaaf.
- Die digter is besig om al sy gedigte te bundel.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ˈbɵn.dəɫ]
, [ˈbʏn.dəl]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bundel m | bundels |
Verkleinwoord | bundeltje | bundeltjes |
- Stapel los goeters wat saamgebind is.
- Bundel; saamgevoegde tekste
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bundelen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bundelen
- gebiedende wys van bundelen
- 1.: Ik bundel.
- 2.: Bundel je?
- 3.: Bundel!