Die doel van die boek is om die inheemse bosse van die Suid-Kaap aan die leser bekend te stel; om hom te help om hierdie grootste natuurbosse van Suid-Afrika te leer ken: hul waarde en geskiedenis, hul samestelling en struktuur, hul bome en plante en diere.[2]
Oorgroeide bosse langs Woltemadestraat was eerste op AfriForum tuinspan se lys.[3]