bontebok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bontebok | bontebokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bontebokkie | bontebokkies |
-
(lêer)
- (soogdiere)
Damaliscus pygargus, 'n wildsbok wat in die suidweste van Suid-Afrika voorkom.
- Die bontebok is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bontebok.