Gaan na inhoud

bontrokkie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bontrokkie
bont +‎ rokkie
Enkelvoud Meervoud
  bontrokkie     bontrokkies  
  1. (vlinders) op Wikispecies Pontia helice, 'n Vlinder uit die familie {{spesie Pieridae[1]
  2. (plante) op Wikispecies Hesperantha falcata 'n Meerjarige blomplant uit die fynbos

    Sinonieme

  1. Koolwitjie

    Vertalings

  Vertalings:   1. Pontia helice
Engels African cabbage white(en),

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bontrokkie.