wetenskap
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wetenskap | wetenskappe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wetenskappie | wetenskappies |
-
(lêer)
- we•ten•skap
- Die gesamentlike uitdruklike kennis van die mensdom in terme van feite, verskynsels en wette wat ontwikkel is deur middel van waarneming, eksperimentering en logiese redenering.
- Daar word dikwels onderskei tussen eksperimentele wetenskap (die waarneming en toetsing van kennis) en toegepaste wetenskap (hoe wetenskap in die daaglikse lewe benut kan word).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wetenskap.