braille
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| braille | — |
- brail•le
- ’n Skryfstelsel wat deur gesiggestremdes gebruik en tradisioneel met opgehewe letters geskryf word.
- Braille is genoem na die skepper daarvan, die Fransman Louis Braille, wat sy sig verloor het weens ’n ongeluk in sy kinderdae.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor braille.