bronkode

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bronkode | bronkodes |
Woordafbreking
- bron•ko•de
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (rekenaarwetenskap) Stellings of verklarings in 'n programmeertaal waarmee 'n uitvoerbare rekenaarprogram geskep word.
Voorbeeldsinne
- Sagteware-ontwikkelaars bestudeer ook dikwels bronkode om nuwe tegnieke baas te raak en sodoende hul programmeervaardighede te verbeter.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bronkode.