Gaan na inhoud

broodboom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Middelburgse broodboom
Enkelvoud Meervoud
  broodboom    broodbome  
(plante) 'n Naaksadige boom soortgelyk in voorkoms aan 'n palm, wat aan die genus op Wikispecies Encephalartos behoort
Vernoem na die stysel wat uit broodbome verkry kan word, soortgelyk aan die sago van palms, wat in die verlede as 'n soort broodmeel gebruik is.

    Vertalings

  Vertalings:    broodboom
Engels: cycad(en)
Nederlands: palmvaren(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor broodboom.