buro
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
buro | buro's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
buro'tjie | buro'tjies |
Etimologie
- Van die Franse bureau, tafel.
Woordafbreking
- bu•ro
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Kantoor waar spesiale take verrig word.
- 'n Lessenaar; skryftafel.
Voorbeeldsinne
- Die Buro vir Heraldiek is Suid-Afrika se heraldiese owerheid.
Vertalings
Vertalings: buro | |||
---|---|---|---|