byeenkoms
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| byeenkoms | byeenkomste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| byeenkomsie | byeenkomsies |
- by•een•koms
- 'n Samekoms van mense.
- By dié byeenkoms het wêreldleiers op 'n globale aksieplan vir volhoubare ontwikkeling ooreengekom.
- Die Universiade is 'n internasionaal sportbyeenkoms vir universiteitstudente.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|