vergadering
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vergadering | vergaderings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vergaderingkie | vergaderingkies |
- ver•ga•de•ring
- 'n Georganiseerde byeenkoms waartydens sake bespreek en besluite geneem word.
- Volgens die notule het die voorsitter die vergadering met 'n gebed geopen.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||