Addisionele inligting; verdere toeligting; aanvullende materiaal aan die einde van 'n boek, artikel, dokument of ander teks, gewoonlik van 'n verklarende, statistiese, of bibliografiese natuur.
'n Bylaag is nie 'n latere byvoeging nie, maar addisionele inligting wat nie deel vorm van die hoofinhoud van die dokument nie, maar wat die hoofinhoud beter verduidelik.