aanhangsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aanhangsel | aanhangsels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aanhangseltjie | aanhangseltjies |
- aan•hang•sel
- (rekenaarwetenskap) Iets by bygevoeg is aan die einde van 'n e-pos, boek, dokument, ens.
- 'n Deel van iets wat groter en belangriker is; iets/iemand wat aanhang.
- Stuur die dokument as aanhangsel saam met die e-pos.
- Die blindederm is 'n nuttelose aanhangsel wat verwyder kan word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|