Gaan na inhoud

bynes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bynes     byneste  
by•nes
'n Struktuur wat deur 'n wilde byekolonie gebou is om te bewoon.
byenes
«Jou kop in 'n bynes steek.»
Moeilikheid soek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bees' nest(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bynes.