Gaan na inhoud

chemoterapie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chemoterapie     —  
che•mo•te•ra•pie
(medies) Die behandeling van -hoofsaaklik- kankerpasiënte met chemikalieë.
Chemoterapie vernietig die kankerselle, maar ongelukkig het dit ook 'n effek op ander liggaamsdele wat nie deur die kanker geaffekteer word nie. [1]
terapie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chemotherapy(en)
Nederlands: chemotherapie(nl) v