Gaan na inhoud

chloroform

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chloroform     
chlo•ro•form
(chemie) Die verbinding trichloormetaan CHCl3; 'n vlugtige vloeistof met bedwelmende eienskappe.
Die toediening van chloroform kan ‘n onreëlmatige hartslag, lewerskade en nierskade veroorsaak.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chloroform(en)
Nederlands: chloroform(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chloroform.