chronies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | chronies | chroniese | |
- chro•nies
- Voortslepend; langdurig; ingewortel.
- Hy is 'n chroniese roker.
- Sy gebruik chroniese medikasie om haar cholesterol te beheer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|