dame
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dame | dames |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dametjie | dametjies |
- da•me
- 'n Beskaafde vrou.
- Formele term vir 'n vrou.
- (skaak) Die koningin op 'n skaakbord.
- Die wilde jong meisie het mettertyd 'n ware dame ontaard.
- Daar is aparte toilette vir dames en here. Geagte dames en here! Ek heet u hartlik welkom.
- Ná die koning is die dame die belangrikste skaakstuk.
| Vertalings: 1 en 2. 'n Vrou | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Skaakstuk | |||
|---|---|---|---|