deel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
deel | dele |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
deeltjie | deeltjies |
- deel
- Minder as die geheel; 'n stuk of porsie van iets groters.
- Gauteng is deel van Suid-Afrika.
Vertalings: deel | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | deel |
Verlede Tyd | ek | het gedeel |
- In twee of meer stukke splits.
- 'n Gedeelte kry; saam met ander gebruik.
- Deel die lekkers gelykop tussen julle.
- Ons deel 'n kamer.
Vertalings: deel | |||
---|---|---|---|