deeltjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| deeltjie | deeltjies |
- Verkleiningsvorm van deel.
- deel•tjie
- 1. ’n Baie klein stukkie materie, ’n fragment; veral die kleinste deel van iets.
- 2. (fisika) Enige van verskeie voorwerpe waaruit ’n atoom bestaan; ’n elementêre deeltjie of subatomiese deeltjie.
| Vertalings: deeltjie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor deeltjie.